Tuesday, March 19 2024

Welkom by Wikiversity Beta

Wat is Wikiversity? edit

Wikiversity is 'n projek van die Wikimedia Foundation. Dit is 'n sentrum vir die skep en gebruik van gratis leermateriaal en aktiwiteite. ons bied gratis onderwys hulpbronne en wetenskaplike projekte. Ons streef ook interaksie met ander Wikimedia-projekte en ondersteun die inhoud ontwikkelings.Tot dusver het Engels, Afrikaans, Duits, Spaans, Fraans, Italiaans, Grieks, Japanees, Koreaans, Portugees, Tjseggies, Fins and Russies hul verskillende projekte. sien ook: States of Wikiversities.

Wat is Wikiversity beta? edit

Wikiversity Beta is 'n veeltalige hub vir die koöperasie van Wikiversity projekte in verskillende tale, om ons missie te verder, soos in die Wikiversity projek voorstelling. Hierdie webtuiste bied gespreke oor Wikiversity beleid vir oorspronklike navorsing. Wikiversity beta dien ook as 'n incubator vir Wikiversities in tale wat nog hul eie tuistes het nie.

Om 'n nuwe tuiste te hê, benodig jy tien aktiewe deelnemers vir die projek. Dan kan jy (by meta)versoek vir 'n nuwe taal. Intussen, asseblief sit jou taal se tuisblad byTemplate:Main page.

Sien ook: vrae wat gereeld gevra word.

Works in progress edit

Have your say edit